Blog Title

SPLINTERNUWE CLICKS

Vanaf 29 Junie 2017 spog Hartenbos Seefront met ‘n splinternuwe Clicks.

Bekend as Suid-Afrika se nommer een apteek, gesondheids- en skoonheidshandelaar, is Clicks beslis ‘n handelsnaam wat gereeld in die huis gesien en gebruik word. Van medisyne, tot elektriese toestelle vir jou huis, tot die nuutste grimering van die beste handelsname.

Dís Clicks vir jou!

Handelsure
Ma. 8am-6pm
Di. 8am-6pm
Wo. 9am-6pm
Do. 8am-6pm
Vr. 8am-6pm
Sa. 8am-5pm
So. 9am-2pm
Openbare vakansiedae 9am-2pm

Hartenbos Clicks Promosies