Blog Title

SSS 6km PRETDRAF 5 APRIL

Al die langasem, geleentheidsrawwers  en flinke stappers word genooi om die opwindende 6km roete deur die pragtige Hartenbos aan te durf!

Wegspring | 18h00
Inskrywings Fooi | R30 pp
Registrasie | vanaf 16h00 by die Hartenbos Seefront
Prysuitdeling en gelukkige trekkings |19h30

Vir enige verdere navrae kontak asseblief: Andre Oosthuizen @ 081 241 3290