Blog Title

Fotos

Hartenbos se eerste luukse akkommodasie is beskikbaar vanaf Vrydag, 15 Maart 2019. Ons stel graag bekend: Seefront Solders.

Daar is 3 verblyfopsies beskikbaar:

– Silwer: ‘n hotel kamer vir n vinnige luukse wegbreeknaweek.
– Goud: is ’n ruim hotel kamer met ’n addisionele slaapbank vir kinders.
– Platinum: die mees luukse kamer, met ‘n koning-grootte bed en een addisionele slaapbank en son dek.

Adres: Eerste verdieping, in die sentrum-plein by Hartenbos Seefront

Bespreek nou om enige teleurstelling te vermy!

Kontak 044 601 7200 | hartenbos@atkv.org.za