Blog Title

WEN ‘N BAKKIE!

 

WEN ‘n Bakkie ter waarde van R160 000 met Pick n Pay Hartenbos

Spandeer R250 of meer gedurende die tydperk 7 Junie – 28 September 2019 by Pick ‘n Pay Hartenbos en skryf in vir ons “Wen ‘n Bakkie” kompetisie!

Neem asb kennis! Om die prys te wen MOET jy fisies teenwoordig wees by Pick ‘n Pay Hartenbos op 28 September 2019!

Die volle stel reëls, bepalings en voorwaardes is ook beskikbaar in die winkel! #PicknPayHartenbos