CANSA Shavathon
Shave | Spray | Donate – CANSA shavathon
Colours speak louder than words! Kom skeer of kleur jou hare die 27ste Februarie 2021 en skenk. 09:00 – 15:00 Ons sien jou daar vir die pret!
Kom skenk bloed
Teken die 22ste Februarie 2021 aan in julle dagboeke. Dit is weer tyd vir jou maandelikse bloedskenking in die Hartenbos Seefront parkeerarea. Sien jou daar @ 10:00