Hartenbos Seefront
Welkom by die gewildste vakansieplek vir oud en jonk.
Hartenbos Seefront is ‘n ontwikkeling binne die ATKV Hartenbos Strandoord, en ons is trots om erken te word as een van die gewildste vakansieplekke vir oud en jonk. Gaste kan eindelose vermaak, topgehalte winkels en ontspanningsfasiliteite, en beeldskone natuurskoon verwag wanneer hulle met ongekende gasvryheid verwelkom word.
Hartenbos Seefront bied jou alles wat jy nodig het vir ‘n ontspanne, genotvolle en gebalanseerde vakansie. Van wêreldklas konferensiegeriewe vir konserte en binnenshuise sportsaktiwiteite, tot ‘n verhitte swembad en ‘n fiksheidsentrum…
Read more