Blog Title

DIE AAP IS UIT DIE MOU

Die Kat (@katinkadiekat) love ons Solders! Sy skryf: “Ek het net die lekkerste tyd hier by Hartenbos Seefront se Seefront Solders in die PLATINUM kamer, dit voel soos Desember hier”

Katinka en haar vriend, Braam het ‘n
lang naweek spandeer in die Seefront Solders, en daagliks heerlik uitgespan in die warm-swembad. ‘n Komplimentêre ontbyt word voorsien aan alle gaste by die Koswerf. Hulle het ook ‘n romantiese ete, Vrydagaand geniet by Piza e Vino om die naweek behoorlik af te skop.

Sy skerts ook op Instagram: “mens sal nie dink Desember is om die draai nie”.