fbpx

Blog Title

DIE GELUKKIGE WENNERS!

Ons twee gelukkige wenners wat die Moedersdag en Vadersdag kompetisie gewen het is Maryke Janse Van Rensburg en Mischa Koen!

Ons weet dat groot bederf lê vir hulle voor by die #luukse Seefront Solders.

Vir besprekings, kontak ATKV: ☎️ 044 601 7200 of stuur ‘n 📩 na: hartenbos@atkv.org.za