Blog Title

Solders Valentynspakket

Die liefde BLOM! Valentynsnaweek is om die draai en ons BEDERF jou en jou beter-helfde by Seefront Solders.

Wat behels die bederf?
– 30% Korting op jou #luukse verblyf, slegs 80m van die see vir 14 & 15 Feb met laat vertrek Sondag 16 Feb. (Sondag laat vertek indien beskikbaar)
– 1 x Bottel vonkelwyn by aankoms.
– 1 x Aandete koepon vir 2 @ PizaEVino/Ocean Basket.
– Gratis Wifi, warmswembad-kaartjies, toegang tot Pretpark en avontuurgholf.

 

Bespreek vandag by: https://book.nightsbridge.com/29450 of 📞 044 601 7200 | 📧hartenbos@atkv.org.za