Blog Title

Golf Warehouse maak oop in Hartenbos Seefront

Goeie nuus vir al die gholfers en buitelug entoesiaste wat by Hartenbos Seefront kom kuier.

Maak nie saak wat jou voorgee is nie, hier kan jy beslis wen. ‘n Splinternuwe winkel, Golf Warehouse, het vandag sy deure geopen. Van die bekenste handelsmerke is hier beskikbaar teen winskopie pryse.

#hartenbosseefront #golfers #golf #pro