Blog Title

Hartenbos Seefront skenk bloed

Is jy gesond en fiks?
Kom maak ‘n verskil en skenk bloed elke tweede Maandag van die maand in die parkeerarea by Hartenbos Seefront.
Bloed is lewe, elke druppel tel!

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloedskenk dienste doen ‘n beroep op alle bloedskenkers asook diegene wat nog nooit of nie gereeld bloed skenk nie, om na vore te kom en bloed te skenk.
SANBS
#bloedskenk #hartenbosseefront #lewe #gesond #maaknverskil