fbpx

Blog Title

Jonk, Fiks & Gesond

Hartenbos Seefront en Wellness World bied aan: Jonk, Fiks & Gesond!
 
Kom oefen saam Saterdag 31 Oktober @ Hartenbos Dorpsplein.
 
Ons beloof hope pret, lekker pryse, en ‘n asemrowende see-uitsig terwyl jy oefen.
– Spesiale promosies op die dag
– Pryse te wen: “Best Dressed & Lucky Draw”
– Alle water geborg deur Gozone Mosselbaai
 
Kaartjies is beskikbaar vooraf by beide Wellness World en Seefront sentrumkantoor.