Blog Title

KANSA borskankerbewusmakingsstap

Op 16 Oktober was dit weer die jaarlikes #CANSAShadesOfPink borskanker stap by Hartenbos Seefront. Dit was ‘n prettige 5km stap, waarin oud en jonk deelgeneem het, en boonop hope pret gehad het. Elkeen het opgedaag in ‘n pienk pakkie, en party het selfs balonne gebring.

Ons sê dankie vir elke liewe deelnemer!

Wat ‘n wonderlike initiatief. Het jy geweet 1 uit elke 26 vroue het ‘n risiko om borskanker te ontwikkel?