fbpx

Blog Title

KOMPETISIE TYD!!!

Vadersdag kompetisie!! Skryf in en WEN

Wat is die duurste les wat jou pa jou geleer het?

Skryf sò in:

1. 👍 die plasing
2. Volg ons blad: Hartenbos Seefront
3. Noem die duurste les wat jou pa jou ooit geleer het, en benoem twee vriende.
4. Bonus inskrywing as jy dit “share” na jou eie blad

Jy wen:

2 x Nagte in die #luukse Seefront Solders
1 x Egte leer beursie
1 x R1000 Ocean Basket koepon

*Kompetisie sluit Sondag 21 Junie 2020
*Slegs vir Suid-Afrikaanse inwoners
*T’s+V’s geld