fbpx

Blog Title

KOMPETISIE TYD!! Ons vier ons ma’s

KOMPETISIE TYD!! Net omdat meeste van die winkels toe is, beteken dit nie ons kan nie ons ma’s solank vier nie!
Deel jou gunsteling TIP / TRUUK wat jou ma jou geleer het en WEN ‘n wegbreek saam met haar!

Wat julle wen:
2 x nagte in die #luukse Seefront Solders
1 x Hartenbos Seefront voucher ter waarde van R1000

Skryf só in:
1. Like en VOLG ons @ Hartenbos Seefront
2. Los jou gunsteling tip/truuk in die kommentaar boks hieronder
3. Benoem 3 vriende om te deel in die pret.

*Kompetisie sluit 12:00, Woensdag 13 Mei 2020.
*Slegs vir SA inwoners
*Prys kan nie geruil word vir kontant nie