fbpx

Blog Title

Kupido is hier!

Petronel Baard en Mordegai Erasmus gaan jou betower met agtergrondmusiek die 13de Februarie tussen 18:00 en 19:30 op die Dorpsplein.
Bring jou stoel, glas wyn en snackies en kom geniet die aand saam met ons