fbpx

Blog Title

LENTEPROMOSIE @ SEEFRONT SOLDERS

Is jou tassies gepak en jy gereed vir jou #Luukse lente-langnaweek?
Benut ons Lentepromosie en spaar 20%!
 
Bespreek tussen 1 en 30 September en kwalifiseer vir ‘n volle 20% af op alle Seefront Solders tariewe.
Besprekings kan gemaak word tot en met die 14de Desember 2020.
 
 
Skakel die Hartenbos ATKV oord by ☎ 044 601 7200 of bespreek aanlyn by https://www.atkvoorde.co.za/bespreek/
 
T’s & V’s geld
Vir diee tariewe, kliek op die pyltjie onder.
Geldig 1 September 2020 – 15 Desember 2020