Blog Title

MR Tekkie maak sy deure oop

Raai wie het by Hartenbos Seefront oopgemaak?

Niemand anders as Mr. Tekkie reg oorkant die NaDonker restaurant. Hulle het heerlike spesiale aanbiedings regdeur die jaar.
Maak seker jy kry jou deel van hierdie winskopies.

Baie geluk Riaan, Kay en Wessel en al jul vriendelike personeel.