Blog Title

‘N NOODKREET | HELP ONS BOERE

n Noodkreet van Gozone Mosselbaai

“HELP ONS OM ONS BOERE TE HELP:

Bring jou ou 5L water houers na GOZONE water Mosselbaai
Ons hervul dit en stuur dit uit na boere in die omgewing wat water nodig het vir hul vee asook hul gewasse.

NUWE 5L met water kan teen R15,90 in die winkel aangekoop word en as donasie geskenk word. Seefront Sentrum, Hartenbos

Navrae/ Enquiries : 076 535 1619