Blog Title

E-Pos Lys
Sending
Filter:
Nuus
22 Oct 2019

Suid Afrika se liefling, Minki kuier by die Seefront Solders

Kyk wie kom het kom kuier by ons! Minki van der Westhuizen en haar pragtige gesin het ‘n Lui-lekker PLATINUM langnaweek spandeer in die Seefront Solders.
Minki het geen voorstelling nodig nie. Sy is ‘n alombekende internasionale model, ‘n gasspreker van formaat, en kranige TV aanbieder….

Lees meer
Nuus
22 Oct 2019

KANSA borskankerbewusmakingsstap

Op 16 Oktober was dit weer die jaarlikes #CANSAShadesOfPink borskanker stap by Hartenbos Seefront. Dit was ‘n prettige 5km stap, waarin oud en jonk deelgeneem het, en boonop hope pret gehad het. Elkeen het opgedaag in ‘n pienk pakkie, en party het selfs balonne gebring.

Ons sê dankie vir elke liewe…

Lees meer
Nuus
3 Oct 2019

‘N NOODKREET | HELP ONS BOERE

GoZone Mosselbaai gryp in!

n Noodkreet van Gozone Mosselbaai

“HELP ONS OM ONS BOERE TE HELP:

Bring jou ou 5L water houers na GOZONE water Mosselbaai
Ons hervul dit en stuur dit uit na boere in die omgewing wat water nodig het vir hul vee asook hul gewasse.

NUWE 5L met water…

Lees meer
Nuus
3 Oct 2019

SKENK BLOED, EN RED ‘N LEWE!

Elke druppel tel

Is jy gesond en fiks?
Kom maak ‘n verskil en skenk bloed Maandag 7 Oktober in die parkeerarea by Hartenbos Seefront. Bloed is lewe, elke druppel tel!

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloedskenk dienste doen ‘n beroep op alle bloedskenkers asook diegene wat nog nooit of nie gereeld bloed skenk nie, om na…

Lees meer
Nuus
20 Sep 2019

MARCIEL HOPKINS KUIER BY SEEFRONT SOLDERS

Marciel en haar kêrel Handré het vir ‘n vinnige naweek uit die stad se gewoel en werskaf ontsnap, en heerlik uitgespan in die Solders.

Marciel het haar BA Drama en Honneurs graad in Sielkunde by Stellenbosch Universiteit voltooi in 2015. In haar honneurs jaar as Primaria van haar dameskoshuis, word sy…

Lees meer
Nuus
15 Sep 2019

SEEFRONT SOLDERS | LENTEPROMOSIE

Bespreek vandag, en spaar!

Met Lente in ons midde, het ons dit goed gedink om dit te vier met ‘n heerlike Lentepromosie in die Seefront Solders 🌹🌿🌻
Kry 30% afslag op jou bespreking.

Seefront Solders is jou nuwe tuiste langs die tuinroete. Dit…

Lees meer
Nuus
27 Aug 2019

SOUTHERN CAPE STRONGMAN CLASSIC

Hartenbos Seefront bied aan

Hartenbos Seefront bied met trots aan, die Southern Cape Strongman Classic

Die kompetisie het plaasgevind in die Seefront parkeerarea, en het vir groot pret en plesier gesorg.

DIe drie wenners was: Tristen O’Brien (links, wenner), Jaco Schoonwinkel in die tweede plek en dan Terence Bosman, derde.

(Fotos: Denise Lloyd)

 

Lees meer
Nuus
12 Aug 2019

WEN ‘N BAKKIE!

Skryf in, en staan 'n kans!

 

WEN ‘n Bakkie ter waarde van R160 000 met Pick n Pay Hartenbos

Spandeer R250 of meer gedurende die tydperk 7 Junie – 28 September 2019 by Pick ‘n Pay Hartenbos en skryf in vir ons “Wen ‘n Bakkie” kompetisie!

Neem asb kennis! Om die prys te wen…

Lees meer
Nuus
9 Aug 2019

‘N GEDIG VIR JOU, VROU

'n gedig vir elke vrou

Ek skryf die, vir jou,
Want jy verdien ‘n gedig
Jy verdien meer as dit
Jy verdien die wêreld,
Maar al hoe ek my hart kan gee
is as hy soos ‘n gedig lyk

Ek skryf vir jou oë
Want ek weet die blink steek ‘n leeftyd se seer weg

Ek skryf…

Lees meer
Nuus
23 Jul 2019

SEEFRONT SOLDERS KOMPETISIE WENNER

En die wenner van ons PLATINUM kompetisie is……

Krystle Barnard en haar gesin!!! Veels geluk!

Lees meer