Adverteer by Hartenbos Seefront
Stel jy belang om by Hartenbos Seefront te adverteer? Ons het verskeie opsies om van te kies en keur wat jou sak sal pas.
Vir meer inligting, kontak Carlé:
carle@mixmarketing.co.za
Stel jy belang om by Hartenbos Seefront te adverteer? Ons het verskeie opsies om van te kies en keur wat jou sak sal pas.
Vir meer inligting, kontak Carlé:
carle@mixmarketing.co.za
Vadersdag kompetisie!! Skryf in en WEN
Wat is die duurste les wat jou pa jou geleer het?
Skryf sò in:
1. 👍 die plasing
2. Volg ons blad: Hartenbos Seefront
3. Noem die duurste les wat jou pa jou ooit geleer het, en benoem twee vriende.
4….
Ons herhinneer jou ook aan al die winkels wat tans oop is by Hartenbos Seefront:
Kliek hier en sien meer! https://www.facebook.com/seefronthartenbos/photos/a.1578121725815328/2304649919829168/?type=3&theater
Lees meerKOMPETISIE TYD!! Net omdat meeste van die winkels toe is, beteken dit nie ons kan nie ons ma’s solank vier nie!
Deel jou gunsteling TIP / TRUUK wat jou ma jou geleer het en WEN ‘n wegbreek saam met haar!
Wat julle wen:
2 x nagte in die
Lees meer
Koronavirus dokument. 19 Maart 2020
Na aanleiding van die stappe wat pres. Cyril Ramaphosa op 15 Maart aangekondig het om die verspreiding van die koronavirus in Suid-Afrika te bekamp, onderneem Hartenbos Seefront…
Lees meerShave, Spray, Donate
Die jaarlikse #CansaShavathon vind plaas Saterdag 29 Februarie 2020 by Hartenbos Seefront.
Kom neem deel aan die pret en plesier en help ons met die bewusmaking van Kanker.
Jy kan kies om jou hare te kleur, te sny, of sommer net ‘n…
Lees meerHartenbos Seefront se eerste Be My Valentine sidewalk sale vind plaas tussen 7 en 9 Februarie 2020. Wie kom loer in, en wie is so opgewonde soos ons?
Lees meer