Blog Title

SEEFRONT SOLDERS | LENTEPROMOSIE

Met Lente in ons midde, het ons dit goed gedink om dit te vier met ‘n heerlike Lentepromosie in die Seefront Solders 🌹🌿🌻
Kry 30% afslag op jou bespreking.

Seefront Solders is jou nuwe tuiste langs die tuinroete. Dit is die heel eerste luukse akkommodasie wat in Hartenbos beskikbaar is. Seefront Solders se suites behels premium, hotel-styl akkommodasie. Die suites is 45 meter loop-afstand van die see af, en het al die nodige fasilliteite beskikbaar vir jou gerief.

Geldig vanaf 1 September 2019 tot 30 November 2019.

B’s en V’s geld.
#seefrontsolders #luukse #akkommodasie #hartenbosseefront