Blog Title

SKENK BLOED, EN RED ‘N LEWE!

Is jy gesond en fiks?
Kom maak ‘n verskil en skenk bloed Maandag 7 Oktober in die parkeerarea by Hartenbos Seefront. Bloed is lewe, elke druppel tel!

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloedskenk dienste doen ‘n beroep op alle bloedskenkers asook diegene wat nog nooit of nie gereeld bloed skenk nie, om na vore te kom en bloed te skenk.