Blog Title

Suid Afrika se liefling, Minki kuier by die Seefront Solders

Kyk wie kom het kom kuier by ons! Minki van der Westhuizen en haar pragtige gesin het ‘n Lui-lekker PLATINUM langnaweek spandeer in die Seefront Solders.
Minki het geen voorstelling nodig nie. Sy is ‘n alombekende internasionale model, ‘n gasspreker van formaat, en kranige TV aanbieder. Sy het ‘n reuse invloed op die skoonheids en mode bedryf en trotse mamma en vrou.

‘n Boodskap van Minki: “Vreeslik baie dankie vir ń heerlike naweek!! Ons het dit BAIE geniet. Dankie vir die heerlike bederf. Ons waardeer dit opreg!!!”

#seefrontsolders #luuks #platinum #luukseakkommodasie #blyinstyl #hartenbosseefront