Valentyns Side Walk Sale
Die maand van liefde word ook gevier deur ‘n “SIDE WALK SALE” by Hartenbos Seefront tussen
Vrydag, 12 Februarie en Sondag, 14 Februarie
Sien jou daar vir hope pret, plesier en baie liefde. Kupido is hier
As jy Valentynsdag vroeg wil vier, laat Petronel Baard en Mordegai Erasmus jou betower met agtergrondmusiek die
13de Februarie tussen 18:00 en 19:30 op die Dorpsplein.